Fabel Retief se seevakansie ontaard in ’n gevaarlike moordondersoek aan boord ’n luukse skip, waar hy ’n genadelose moordenaar moet ontmasker wat jag maak op ’n fortuin in gesmokkelde juwele. more
USD $6.99